JW Kuhn
@jbtrust
·
Wen R100 in ons Dankie Sê Kompetisie
# Vriendelike Dankie Sê Kompetisie! Nou met die Corona Virus wat amper vir almal so op hol het, het ons so ietsie nodig om ons moraal so bietjie te lig. My oupa en pa het gewoonlik,wanneer 'n mens af…