Albertus de Saad
@steph4nus
·
'n lied vir die afrikaner
Die strate is leeg En die kinders kruip weg Daars 'n rusteloosheid in my are Verteenwoordig my kuns Met geen beloning my kind Verewig 'n stryd teen die jare En iewers is daar 'n Seuntjie wat huil Die…